NEED SOME ADVICE

Rommies

Active member
ggrobler said:
Coisman said:
Sabretooth tiger said:

I really hope the "I'm with stupid" part is not implied for me! :argue:

Skiet die bliksim

ROFL!

@Troy: Baie welkom hier mater. 330D is 'n stukkie masjien en 'n half. Gaan chip hom net en dis omtrent 'n hele ander kar. Daai kar se torque is ongelooflik.
Ek is selfs baie bang om 'n 330D te vat. Daai goedjies loop!

Maak jouself tuis hier. Ek besit nog nie 'n bmw nie ,maar die mense by bmwfanatics is rerig nice. Daars min plekke soos hierdie.

Mooi bly!

Ps: Onthou...soos Topgear altyd se: "Diesel is the Devils fuel haha"
:thumbs:
 
Raybimmer

New member
Rommies said:

There are a few forum members who can prove a chipped 330d can run ..:thumbs:
 
Top