New tyres 225/245 for 323i

frikkieh

///Member
Coisman said:
:pimp:
Frikkie, hoe ver is Jacques met jou kar en wat was toe als fout?

Ek behoort hom vanmiddag te kry. My lys was so lank, hy vra of hy my 'n nuwe kar kan quote :)
Wanneer hy klaar is sal ek hom vra. Hy moet eerder sy tyd vat en die ding ordentlik regmaak as wat ons in die werkswinkel boer.
Ek het gevra vir alle rubber mounts en bushes, subframe inspeksie, shocks, balljoints, propshaft center bearing, wheel bearings, filters, vervang rem vloeistof, toets die rack & pinion stuur meganisme en die plastiek paneel net onder die windskerm (by die ruitveërs) te vervang want daar is 'n water lekkasie hierso. Dan is ons weer vas op die pad en kan die wiele opkom.
 

Coisman

Administrator
Staff member
:pimp:
Well, let us all know, about exactly what was done, and the prices involved ok :thumbsup:
 
Top