Truvalu
New member
Die navorsingsmaatskappy Synovate het sy jaarlikse kwaliteittoekennings vir verkope en diens vir 2009 aangekondig en die top-vyf vir bevrediging ná aankope is BMW, Mercedes-Benz, Nissan, Toyota en Audi.
Dit is vasgestel ná onderhoude met mense wat voertuie gekoop het tussen Januarie en Desember 2008.
Die grootste bevrediging onder eienaars ná ’n diens, was uitgespreek deur eienaars van Nissans, Mitsubishi’s en Toyota’s.
Wanneer dit kom by ligte kommersiële voertuie, was kopers van ’n Nissan, Toyota, Mitsubishi, Isuzu en Opel die gelukkigste ná aankope.
Wat betref diens was eienaars van ligte kommersiële voertuie die gelukkigste as hulle eienaars was van ’n Toyota, Mitsubishi, Nissan en Isuzu. – Wheels24.co.za