Truvalu
New member
Translation = next post. (thanks Coisman)
Johannesburg. - BMW SA het Vrydag gesê sowat 3 700 motors in Suid-Afrika word geraak deur die wêreldwye herroep van 350 000 voertuie, insluitend Rolls-Royce Phantom-modelle.
Die Duitse BMW AG het Vrydag bekend gemaak hy gaan sowat 345 000 5-, 6- en 7-reeksmodelle en 5 800 Rolls-Royce Phantom-modelle herroep.
Mnr. Edward Makwana, BMW SA-woordvoerder, het gesê dié motors het foutiewe remstelsels, wat lek.
Makwana het bevestig dat geen ongelukke of beserings weens die fout aangemeld is nie.
BMW SA het gesê hy gaan kliënte vanaf Maandag begin kontak en dat ’n kliëntesentrum opgestel is.
Makwana het gesê die foutiewe voertuie is tussen Julie 2001 en November 2009 vervaardig
Maybe someone can find this in english somewhere???