watse diff is dit

P

Psymon69

Guest
Fordkoppie said:
nico burger said:
maar vir 'n trackkar sal hy nog werk, kort nog net 'n 3.0 m3 diff dan is ek gesort

Ek wou se jy moet uitkyk vir 'n 3.0L M3 se diff want dit is die kleiner casing en is LS, maar sien jy het dit klaar uit ge figure:thumbs:

Sal 'n gewone E36 diff dan ook werk met E30 LS unit?
 
Top