nico burger said:dit wil nou vir my lyk of ek uitgefigure het hoe die kar aanmekaar geplak is;1997 3.2 foorkant met engine en gearbox sowel as diff met gewone 3 reeks gatkant aangeplak met gewone 3 reeks propshaft
Gizmo said:I don't understand what he is asking but the diff in the picture is a E36 4door M3 diff, type 210 and is 3.23:1 ratio. It won't fit any other e36...
moranor@axis said:this thread really made me realize my Afrikaans has become terrible...
freerider said:moranor@axis said:this thread really made me realize my Afrikaans has become terrible...
Me too, I can read it no problem but typing it or speaking is a different story
Sent from my GT-I9100 using Tapatalk 2
moranor@axis said:if someone speaks to me in Afrikaans i can understand easily but damn i found it hard to understand what was being said here :fencelook:
nico burger said:dit is dood korrek reg,ek kon nie verstaan wat soek die diff onder die kar en die manier hoe dit gemaak pas is nie,totdat ek agter gekom het die agterkant v die kar sowel as ''diff hanger/bracket'' is eintlik 'n gewone 3 reeks s'n
dit is meer iets v 'n aborsie as epidermiese por...........raak my engels nou op
maar vir 'n trackkar sal hy nog werk, kort nog net 'n 3.0 m3 diff dan is ek gesort
sal mndag fotos laai v my ongebore track baba
nico burger said:maar vir 'n trackkar sal hy nog werk, kort nog net 'n 3.0 m3 diff dan is ek gesort