Zack
///Member
Kobus325is said:Zack said:SP33DYV said:petrivanzyl said:SP33DYV said:Weet nie of ek dit gaan maak nie...:fencelook:
:fishwack::bat::floggin::hammerhead::banghead:![]()
Grappie!:rollsmile:
Ek besef nounet... Ek het nie meer n BMW nie. So ek weet nie of Petri my daar gan toelaat nie. :fencelook:
D@@s, ek het ook nie 'n BMW nie, maar ek gaan in elke geval daar wees.
Ek joke ook hoor. Moet nou nie so ernstig raak nie. :rollsmile: