Farmer wheels

wynandd

New member
Farmer said:
wynandd said:
Boertjie, jy sal moet tyres koop een van die dae, bru!

Nou wat gee jou daai idee??? voor is nuwe yokohamas en agter is nie te bad nie, maar 245/40/17 is maar bietjie duur 2.2K per tyre :mmm:

Nee, ek sien maar die agter tyres se shoulders raak bietjie afgeloop. Ou BMW lyn daai om agter tyres af te loop aan die binnekant! Die goed se camber word te agressief gestel agter, dan moet jy elke 30k kilos tyres koop! Hulle lyk of hulle nog so 10k op het.... :dunno:
 
J

Jandre

Guest
Julle afrikaans is skokkend om die minste te sê. Dis bande, nie tyres nie.

Ek tune julle... dis shocking.
:lmoa::lmoa::lmoa::lmoa::lmoa::lmoa::lmoa::lmoa::lmoa::lmoa::lmoa::lmoa::lmoa::lmoa::lmoa::lmoa:
 

Farmer

///Member
ja ja Jandre, ek sal dit reg stel.... " my voor bande is nog nuut, agter is nie te sleg nie!!! Die agterste bande kos net fokken baie.

Klink dit nou beter...:dunno:

Nicholas said:
2.2k per tyre??!!:shocked:
And I though R550 per tyre for my car was a lot...

Yeah, thats what SupaQuik quote me for Bridgestones per tyre :shocked:
 

Nic_s

///Member
Farmer said:
ja ja Jandre, ek sal dit reg stel.... " my voor bande is nog nuut, agter is nie te sleg nie!!! Die agterste bande kos net fokken baie.

Klink dit nou beter...:dunno:

Nicholas said:
2.2k per tyre??!!:shocked:
And I though R550 per tyre for my car was a lot...

Yeah, thats what SupaQuik quote me for Bridgestones per tyre :shocked:



I'm on 195/50/15. I wanted to go to 195/60/15, but that's R900 per tyre. These were for Dunlop.
 

calypso

///Member
You need to catch the sales from the manufaturers. Normally once a year they clear the stock of the slow moving items. My Goodyear Eagle F1 Asymetrical's normally cost around R2400 a tire, but on the sale I got it from HiQ for R1200. I even took a look in the book and saw they bought it for R1000 each.
 
Top