Hey Danie, jou 540 lyk bedonnerd!!! Lyk baie netjies. Lyk soos ander wiele, of is die alloy doppe net afgehaal van die oorspronklikes? Lyk soos 'n dubbelspeek-rim, nie soos die M5 mags nie. Dit lyk steeds awesome!!!
Ek dink dis 'n goeie move gewees, geniet die kar!