Danzellc said:Thanks guys
Hellas said:Net sodra ek daar weg is. Het jy nou 'n E60, Danzelle?
Ek is Kaap toe en kuier nou maar so elke 2 maande daar by Springbok.
Danzellc said:Hellas said:Net sodra ek daar weg is. Het jy nou 'n E60, Danzelle?
Ek is Kaap toe en kuier nou maar so elke 2 maande daar by Springbok.
Hoop jy geniet jou nuwe tuiste. Ja, ekt maar opgehou begeer en maar so gemaak. :rollsmile:
Bmw.wp said:Danzelle .
ek is in Postmasburg. ons moet die manne vertel van die lekker pad tussen kakamas en poffadder.
Bmw.wp said:Sabre just nice for a BMW get together with some high speed cruises lol.