Northern cape members

Danzellc

Member
I'm posting this here cos I cant post in the regional forum. Almal van die noord kaap maak bietjie geraas laat ons kan sien wie almal is!:rollsmile:
 
Twinz

Forum - Support
Staff member
Die NC sub forum is aktief. Jy moet net nuwe thread maak. Noord kaapers stiek uit:ty:
 
Sankekur

///Member
Hmm it seemed like the permissions for this section was set wrong so I set to how I think it should be, the permissions should now work as intended.

Danzellc said:
Thanks guys

No problem :=):
 
Hellas

///Member
Net sodra ek daar weg is. Het jy nou 'n E60, Danzelle?

Ek is Kaap toe en kuier nou maar so elke 2 maande daar by Springbok.
 
Danzellc

Member
Hellas said:
Net sodra ek daar weg is. Het jy nou 'n E60, Danzelle?

Ek is Kaap toe en kuier nou maar so elke 2 maande daar by Springbok.

Hoop jy geniet jou nuwe tuiste. Ja, ekt maar opgehou begeer en maar so gemaak. :rollsmile:
 
Des

New member
a Big thanks to Danzellc for all his help regarding the nav cd great to have people like this around and makes this web so much more special.
 
Danzellc said:
Hellas said:
Net sodra ek daar weg is. Het jy nou 'n E60, Danzelle?

Ek is Kaap toe en kuier nou maar so elke 2 maande daar by Springbok.

Hoop jy geniet jou nuwe tuiste. Ja, ekt maar opgehou begeer en maar so gemaak. :rollsmile:

Manne ek verstaan nie so lekker afrikaans nie vertaal asseblief in english :rollsmile:

Hallo julle ,ek is dalk oor Kersfees in daai kant van die wereld .

:thumbs:
 
Raybimmer

New member
I spent two years in Kimberley doing national service there .
If the distances are a problem maybe a few guys ride together .
 
Bmw.wp

Active member
Danzelle .

ek is in Postmasburg. ons moet die manne vertel van die lekker pad tussen kakamas en poffadder.
 
Top