hello kerels,my naam is nico burger v vredendal in die weskaap ek het 06 m5 en 97 m3 wat ek besig is om reg te kry vir killarney,hoop ek kan baie vrae vra en hulp kry.
welkom welkom.
Baie nice karre, MAAR
:thumbs::thumbs::thumbs:
Op die forum soek ons baie pics en info oor jou mods!!
Post bietjie en dit maak die thread baie meer exciting!!!!